Belinda Carlisle

Belinda Carlisle
Belinda Carlisle tydens 'n optrede
Agtergrondinligting
GeboortenaamBelinda Jo Carlisle
Ook bekend asBelinda, Dottie Danger, Belinda Jo Kurczeski
Gebore17 Augustus 1958 (1958-08-17)
Los Angeles, Kalifornië (VSA)
GenresPop rock, pop
Beroep(e)Musikant, liedjieskrywer, skrywer
Instrumentestem
Jare aktief1978 - hede
EtiketteI.R.S. (1985-1986)
MCA (1987–1991)
Virgin (1987–1999)
Chrysalis (1996)
Ark 21 (1996-1997)
Rykodisc (2007)
AssosiasiesThe Go-Go's, The Germs, Black Randy and the Metrosquad
Webwerfwww.belindacarlisle.tv

Belinda Jo Carlisle (gebore 17 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse sangeres, musikant, en skryfster. Sy word wêreldberoemd as die hoofsanger van die musiekgroep The Go-Go's – een van die suksesvolste damesgroepe ooit – en volg daarna 'n suksesvolle loopbaan as solokunstenaar.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search